Monnies

 

 

Sport

  • Sport
  • Atletiek
  • Rugby
  • Netbal
  • Hokkie
  • Landloop
  • Krieket
  • Skaak
  • Cheerleading
  • Krieketakademie

Sportprestasies

D7 Atletiek

Valke Rugby

Gauteng Atletiek

Viandré de Beer

Sportbeleid

Sport kriteria: Binne skoolverband- Individueel

Aktiwiteit Toekenning Atletiek Netbal Rugby Tennis Hokkie Skaak Krieket Landloop Koor
Deelname Deelname Sert. X X X X X X X X X
D7 Sedibeng Span Ere Sert. en Erekleure X X X X X X X
Valke Span Ere Sert. en Erekleure X
SA Kampioenskappe, Gauteng Span Ere Sert. en Erekleure X
  • 0/8 en 0/9 wat kwalifiseer maar nie verder gaan nie, geen erekleure nie.

Spanverband

Aktiwiteit Toekenning
D7 Wenners (Hokkie) Ere Sert. en Erekleure
Valke Suid-Beker (Rugby) Ere Sert. en Erekleure
Sedibeng Wenners (Netbal & Krieket) Ere Sert. en Erekleure
  • Slegs A-spanne kom in aanmerking vir erekleure. (Wenners)
  • B-spanne kry nie erekleure nie.

Buite skoolverband
Internasionaal (Individueel): SA span verteenwoordig teen Internasionale span ontvang erekleure vir 1ste, 2de,3de (Individueel) tydens SA Kampioenskappe: Erekleure & Seertifikaat.

Alle ander buite-sport sertifikate sal tydens saalopening aan leerlinge oorhandig word.