Die dagbestuur van 'n skool is verantwoordelik vir die gladde werking van die skool op alle gebiede. Dit sluit in die akademiese bestuur van leerplanne en assesserings, toesig oor onderwysers en personeel, handhawing van dissipline en welsyn van leerders, administrasie van roosters en rekordhouding, asook die bestuur van infrastruktuur en skoolomgewing. Hulle werk ook saam met ouers en die gemeenskap om 'n positiewe skoolkultuur te bevorder en die ontwikkeling van elke kind te ondersteun.
Hoof
Adjunkhoof
Departementshoof Gr. 4-6
Departementshoof Gr. 7
Departementshoof Gr. RR-3