
Monnies
Kultuur
- Kultuur
- Redenaars
- Koor






Wat het ons Koor Bereik?
- Del-Arté Eisteddfod
- A+: Ligte Musiek
- A++: Sekulêr
- A++: Gewyd
- ATKV tydens Del-Arté Eisteddfod
- Beste Laerskool Koor
- Sing in Harmonie
- Trofee vir Senior Formele wenner in die semi-finaal in die Noordwes streek.
- Sing in Harmonie trofee vir "Beste Nuweling" tydens die Senior Formeel Nasionaal vir 2019.
- Foyer Produksie optede
- "Fees van Musiek 2019" met Adam.
- Superreeks deelname by Laerskool Louw Geldenhuys.
- Deelname aan Kultuuraand van Laerskool Vryheidsmonument.













