Monnies

 

 

Top 10 Presteerders vir 2025

Graad 4

Kwartaal 1
  • Gabrielle Bam
  • Ricus Botha
  • Cleah Keyser
  • Katelyn Latsky
  • Annabelle Kock
  • Mhieke Nolte
  • Aivah van der Merwe
  • Liandie van Heerden
  • Diandre Venter
  • Corne Visser

Graad 5

Kwartaal 1
  • Luan Havenga
  • Kayleigh Jansen van Vuren
  • Lexi Lloyd
  • Kimika Mocke
  • Hendriaan Opperman
  • Waldo Roets
  • Josia Steyn
  • Kaylee van Niekerk
  • David Vos
  • Rochelle Wallace

Graad 6

Kwartaal 1
  • Dennis Deheyder
  • Simone Delport
  • Roland Frisby
  • Lucas Havenga
  • Caitlyn Jasen van Vuren
  • Izel Roelofs
  • Ciska Swanepoel
  • Jaydee van Onselen
  • Zander van Zyl
  • Noah Wilkinson

Graad 7

Kwartaal 1
  • Layla Cornelius
  • Christiaan du Toit
  • Diane Jordaan
  • Nadia Koekemoer
  • Ane Kruger
  • Mieke Potgieter
  • Mieke Pienaar
  • Walrouc Tolmay
  • Rietjie van Heerden
  • Shenique Viljoen

Akademiese Prestasies

Grondslagfase:
  • Goud = 7 vir ‘n Vak
  • Silver = 6 vir ‘n Vak
  • Brons = 5 vir ‘n Vak
  • Blou = Nie-akademiese toekennings: Persoonseienskappe eie aan elke leerder wat vir klasonderwyser/es deur die jaar uitgestaan het.

Elke leerder in die Grondslagfase ontvang ‘n sertifikaat.

Intermediêre en Senior fase:

Wat is erekleure?
Graad 4 tot 7 = Goue wapen met lourierkrans, lap balkie en erekleure das.
Wat is die kriteria?
Hoogste gemiddelde persentasie in vakke. Vergulde sertifikaat en kontantbedrag – met die doel om eie boek aan te koop waarin die sertifikaat geplak kan word, of leerder kan self besluit wat om met die kontantbedrag te koop.

  • Vergulde sertifikaat en erekleure: 85% en hoër
  • Vergulde sertifikaat: 80% – 84%
  • Versilwerde sertifikaat: 75% – 79%
  • Verdienstelike sertifikaat: 70% – 74%

Betrokke Vakke:

  • Graad 4 – 6: Afr, Eng, Wisk, NW, SW, LV
  • Graad 7: Afr, Eng, Wisk, SW, NW, EBW, KK, Tegnologie, LO
 

Gr. 4-7 Top Tien

  • Top 10 vir 3 kwartale: Vergulde sertifikaat & Top 10 Erekleure
  • Top 10 vir 3 kwartale vir 4 jaar: Vergulde sertifikaat

Beste vordering in graad

  • Met die meeste punte verbeter van kwartaal 1-4: Verdienstelike sertifikaat

Hoogste persentasie in Wiskunde Graad 4-7

  • Leerder met die hoogste persentasie in Wiskunde, ontvang Wisseltrofeë

Beste vordering Graad 4-7

  • Vergulde sertifikaat en Wisseltrofeë